Ruitverwysing

'n Tipiese kaart met ruitlyne

Ruitverwysings definieer liggings op kaarte met behulp van Cartesiese koördinatestelsel. Ruitlyne (of roosterlyne) op kaarte definieer die Koördinatestelsel en word genommer om 'n unieke verwysing te gee na elke ligging op die kaart. Hierdie verwysing is normaalweg gebaseer op geprojekteerde oosterafstande en noorderafstande.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search